Apiespeul
Die apiespeul (Senna petersiana) is 'n struik of 'n klein boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die spesie in inheems in Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Die boom se FSA-nommer is 213.[1]
Apiespeul | |
---|---|
Groeivorm van 'n apiespeul in Kloof, KwaZulu-Natal | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | S. petersiana
|
Binomiale naam | |
Senna petersiana (Bolle) Lock, (1988)
| |
Sinonieme | |
|
Verwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Apiespeul.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Apiespeul