Witspikkel-blaasop

(Aangestuur vanaf Arothron hispidus)

Die witspikkel-blaasop (Arothron hispidus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Whitespotted puffer.

Witspikkel-blaasop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. hispidus
Binomiale naam
Arothron hispidus
(Linnaeus, 1758)

Voorkoms

wysig

Die kop en lyf is gryserig en bedek met wit kolletjies. Die onderkant is wit. Daar is 2 – 3 onreëlmatige vertikale strepe net onder die kop en basis van die pektorale vinne. Die vis word tot 48 cm lank.

Habitat

wysig
 
Witspikkel-blaasoppe word gewoonlik in areas met seegras aangetref.

Hulle verkies koraal- en rotsriwwe om in te leef in water wat 1 – 50 m diep is en is omnivore.

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig
 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Arothron hispidus