Astatotilapia
Astatotilapia is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. Daar is nege spesies wat hoort tot die genus en slegs een kom in Suider-Afrika voor. Kenmerke van die genus is dat daar kolle op die mannetjies se stertvinne is en dat daar weinig verskil tussen die grootte van die maag en ander skubbe.
Astatotilapia | |
---|---|
Astatotilapia burtoni | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Astatotilapia Pellegrin, 1904
|
Spesie
wysig- Astatotilapia calliptera - Oostelike kurper
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Astatotilapia. |
Bron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1