Balk-dwergsitarien

Die Balk-dwergsitarien (Neolebias lozii) is 'n varswater vis wat voorkom op die Barotse vloedvlakte in die boonste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Banded neolebias.

Balk-dwergsitarien
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
(Steindachner, 1894)[1]
Spesie:
N. lozii
Binomiale naam
Neolebias lozii
(Winemiller & Kelso-Winemiller, 1993)[2][3]

Voorkoms

wysig

Die vis word 20 mm lank.

Habitat

wysig

Die vis verkies water met digte plantegroei en kom saam voor met klein baars, lampogies en ander klein vissies. Hulle vreet klein water organismes.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Steindachner, F., 1894. Die Fische Liberia's. Notes Leyden Mus. v. 16 (núms. 1-2, Note 1): 1-96, Pls. 1-4.
  2. BioLib (en)
  3. Winemiller, K. O. & L. C. Kelso-Winemiller. 1993. Description of a new Neolebias (Characiformes; Distochodontidae) from the Upper Zambezi drainage of Zambia. Copeia 1993 (núm. 1): 112-116.

Eksterne skakel

wysig