Bandietdoktervis
Die bandietdoktervis (Acanthurus triostegus) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Transkei. Die vis is dofgrys van kleur met ses vertikale swart strepe oor die lyf. Dit kan tot 25 cm lank word. Dit leef in vlak koraal- en rotsriwwe. In Engels staan die vis bekend as die convict surgeon.
Bandietdoktervis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. triostegus
|
Binomiale naam | |
Acanthurus triostegus |
Sien ook
wysigBronne
wysig- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0