Bespreking:8,8 cm-Flak 18/36/37/41
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp Spelling
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die 8,8 cm-Flak 18/36/37/41-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van 8,8 cm-Flak 18/36/37/41
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Hulp met Duitse bronne nodig
wysigSören, ek gaan jou hulp hier benodig aangesien die meeste bronne van Duitse oorsprong is, uiteraard! Groete! Oesjaar (kontak) 08:30, 12 Desember 2019 (UTC)
- Natuurlik, laat weet. Groete. -- SpesBona 08:33, 12 Desember 2019 (UTC)
Museum name
wysigGemeenskap, kan ek maar die museum name so in Engels in kursief gebruik? Groete! Oesjaar (kontak) 18:32, 30 Oktober 2022 (UTC)
- Die een wat kla oor die kos is die volgende die kok Aliwal2012 19:07, 31 Oktober 2022 (UTC)
Spelling
wysigDie spelling moet wees 8,8 cm-Flak 18/36/37/41, amper soos in Duits en Nederlands, maar met 'n Afrikaanse spelwyse. ~ Burgert (kontak) 07:42, 2 November 2022 (UTC)
- Gedoen meneer! Groete! Oesjaar (kontak) 08:00, 2 November 2022 (UTC)