Bespreking:Adriatiese See
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Oesjaar
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Adriatiese See-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Adriatiese See
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Gert, verskil van jou mbt die name. Oesjaar (kontak) 20:34, 19 Januarie 2014 (UTC)
- Ek ook, dit is die name, wat in die aangrensende lande gebruik word en Latyns tydens die ou Romeinse Ryk. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:42, 19 Januarie 2014 (UTC)
- Dit is so, maar ons het mos besluit om nie meer vreemde name in die artikel te meld nie. Al daai name verskyn in die linkerkantlyn onder "Ander tale" Aliwal2012 (kontak) 21:03, 19 Januarie 2014 (UTC)
- Ja? Moet ons dit ook by Suid-Afrika, Kanada, Berlyn, Londen, ens. doen? -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 21:08, 19 Januarie 2014 (UTC)
- Dit is so, maar ons het mos besluit om nie meer vreemde name in die artikel te meld nie. Al daai name verskyn in die linkerkantlyn onder "Ander tale" Aliwal2012 (kontak) 21:03, 19 Januarie 2014 (UTC)
- Gert, verfris my geheue oor dié besluit asb? Die enigste naam kommunikasie waaraan ek kan dink is die plaaslike name vir bome wat jy in die infoboks wou plaas en ons ander gewoon weg deel van die teks maak. Iewers het ons oor die voordele van vreemde name besluit en dit is dat dit meer geleenthede vir die Afr:Wiki gegee word om deur soek enjins gevind te kan word! Dit is in en elk geval ensiklopdies korrek en gee meer diepte aan ons artikels. Oesjaar (kontak) 05:30, 20 Januarie 2014 (UTC)