Bespreking:Bremen
Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur JCIV in onderwerp Interessante feit
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Bremen-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Bremen
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Skuif
wysigKan die artikel ná Bremen en die dubbelsinnigbladsy Bremen ná Bremen (dubbelsinnig) geskuif word soos die Duitse Wikipedia? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 12:25, 22 Mei 2011 (UTC)
- Sekerlik. Ons het nog meer problematiese artikels soos Antwerpen (stad) en Antwerpen (provinsie) asook Bergen waar die Noorse stad vanweë die Nederlandse (!) naam van 'n Franssprekende Belgiese stad nie onder Bergen gelys is nie. Geen van die ander Bergens is in die Afrikaanse taalgebied geleë, dus is daar geen rede om die voorbeeld van ander Wikipedia's, waar dit wél die geval is, te volg nie. --Voyageur (kontak) 12:33, 22 Mei 2011 (UTC)
- Ok, ek skuif hierdie artikels nou en daarna kan die artikel volledig word. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes)
- Geweldig! Baie dankie. Groete --Voyageur (kontak) 12:54, 22 Mei 2011 (UTC)
- Geen probleem en die skakels is nie problematies nie. Antwerpen (stad) kan ook ná Antwerpen geskuif word en die Noorse Bergen is die belangrikse stad met die naam. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:06, 22 Mei 2011 (UTC)
Interessante feit
wysig- (de) dradio.de: Bremen bremst Privatisierungen. Bremen is die eerste Duitse deelstaat, wat dit doen. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:00, 31 Augustus 2013 (UTC)