Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2019

Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Kiëf-Roes

Sperdatum:
29 Desember 2018
  •   Ondersteun – Puik artikel vir die einde van die jaar! – Groete. --   SpesBona 20:20, 29 November 2018 (UTC)
  •   Ondersteun – Goed gedoen Burgert! Oesjaar (kontak) 14:00, 30 November 2018 (UTC)
  •   Ondersteun – Aliwal2012 (kontak) 15:19, 30 November 2018 (UTC)
  •   OndersteunRooiratel (kontak) 06:39, 6 Desember 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 1 2019 – Groete. --   SpesBona 20:35, 30 Desember 2018 (UTC)

André P. Brink

Sperdatum:
17 Januarie 2019
  •   Ondersteun – Ongelukkig het dit min foto's, maar die artikel is belangrik en mense soos Mieliestronk en Geebee het daaraan gewerk. Dalk kan 'n mens 'n paar mense se foto's bysit (as dit beskikbaar is). – Burgert (kontak) 13:13, 17 Desember 2018 (UTC)
  •   OndersteunRooiratel (kontak) 05:32, 18 Desember 2018 (UTC)

*   Neutraal – Hierdie artikel kort meer inleiding vir ons voorblad. Groete. --   SpesBona 17:20, 20 Desember 2018 (UTC)

  •   Neutraal – Ek het die inleiding verleng en foto's bygesit, maar wil eers na die taal kyk. – Burgert (kontak) 21:32, 25 Januarie 2019 (UTC)
  •   Neutraal – Klaar. Hopelik lyk Brink nou beter. – Burgert (kontak) 09:41, 26 Januarie 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Geweldig! Baie dankie. – Groete. --   SpesBona 20:36, 3 Februarie 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 6 2019 – Groete. --   SpesBona 20:36, 3 Februarie 2019 (UTC)

Jannie Hofmeyr

Sperdatum:
20 Januarie 2019
Wikipedia:Voorbladartikel week 7 2019 – Groete. --   SpesBona 20:35, 10 Februarie 2019 (UTC)

Opsporing van eksoplanete

Sperdatum:
24 Februarie 2019
  •   Ondersteun – Ai tog, nog 'n ruimteartikel. As ek my kom kry . . . – Burgert (kontak) 21:29, 24 Januarie 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Uitstekende werk, baie dankie! – Groete. --   SpesBona 22:15, 24 Januarie 2019 (UTC)
  •   OndersteunRooiratel (kontak) 04:46, 25 Januarie 2019 (UTC)
  •   OndersteunOesjaar (kontak) 05:46, 26 Januarie 2019 (UTC)
  •   OndersteunVoyageur (kontak) 21:57, 27 Januarie 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2019 – Groete. --   SpesBona 20:35, 24 Februarie 2019 (UTC)

Elizabeth Taylor

Sperdatum:
6 Maart 2019
  •   Ondersteun – 'n Uitvloeiing van ons ontkiemingskompetisie. – Burgert (kontak) 12:59, 6 Februarie 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Ja, Ok ruimteman!--Aliwal2012 (kontak) 15:42, 6 Februarie 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Geweldig! – Groete. --   SpesBona 22:40, 6 Februarie 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – 'n Lekker artikel -- Dumbassman (kontak) 15:04, 7 Februarie 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Goeie artikel! -- Oesjaar (kontak) 06:58, 4 Maart 2019 (UTC)
  •   OndersteunSobaka (kontak) 18:09, 4 Maart 2019 (UTC)
  •   OndersteunVoyageur (kontak) 16:57, 8 Maart 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2019 – Groete. --   SpesBona 20:35, 10 Maart 2019 (UTC)

Bremen

Sperdatum:
28 Maart 2019
  •   Ondersteun − Afrikaanse artikel van die boonste rakke. Anoniem
  •   OndersteunRooiratel (kontak) 05:11, 4 Maart 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Baie goed! Oesjaar (kontak) 07:12, 4 Maart 2019 (UTC)
  •   OndersteunBurgert (kontak) 09:28, 4 Maart 2019 (UTC)
  •   OndersteunSobaka (kontak) 18:10, 4 Maart 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Natuurlik, sonder twyfel! – Groete. --   SpesBona 22:54, 23 Maart 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2019 – Groete. --   SpesBona 19:35, 31 Maart 2019 (UTC)

Boeing B-17 Flying Fortress

Sperdatum:
9 November 2019

Gemeenskap: soos belowe en na tien jaar hier op die Afrikaanse Wiki lê ek graag my eerste artikel voor vir oorweging as 'n voorbladartikel. Groete! Oesjaar (kontak) 08:29, 9 Oktober 2019 (UTC)

  •   OndersteunVoyageur (kontak) 20:14, 9 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunSuidpunt 20:42, 9 Oktober 2019 (UTC)
  •   Ondersteun~ Burgert 19:28, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Dankie vir die harde werk Oesjaar! – Rooiratel 06:32, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunSobaka 17:06, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunDumbassman 18:44, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Dalk met meer inleiding van die Engelse wiki vir ons voorblad? Groete. --   SpesBona 19:00, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   Neutraal, aangesien ek ook 'n bydraer was, maar dit lyk goed! Geluk Oesjaar! – Aliwal2012 07:09, 11 Oktober 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Baie mooi! Charlielv55 14:42, 19 Oktober 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 45 2019 – Groete. --   SpesBona 20:36, 3 November 2019 (UTC)

Asteroïde

Sperdatum:
10 November 2019
  •   Ondersteun – Ruimteartikel is rede genoeg! Groete. --   SpesBona 19:00, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Altyd lekker leesstof van Burgert! Groete! Oesjaar 19:05, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunVoyageur 19:21, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunAliwal2012 (kontak) 07:09, 11 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunRooiratel 07:04, 11 Oktober 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Ruimteartikel is rede genoeg! Charlielv55 14:42, 19 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunSobaka (kontak) 14:54, 19 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunSuidpunt (kontak) 09:31, 20 Oktober 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 47 2019 – Groete. --   SpesBona 20:35, 17 November 2019 (UTC)

Krieketwêreldbeker 2015

Sperdatum:
10 November 2019
  •   Ondersteun – Dalk een van ons beste kompetisie-artikels. Groete. --   SpesBona 19:00, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Kan iemand dalk net artikels skep van die krieketspelers om die rooi skakels te verminder? Groete! Oesjaar (kontak) 19:08, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunVoyageur (kontak) 19:21, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   Ondersteun ~ Burgert 19:28, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunAliwal2012 07:09, 11 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunSuidpunt (kontak) 09:32, 20 Oktober 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 46 2019 – Groete. --   SpesBona 20:36, 10 November 2019 (UTC)

Krieketwêreldbeker 2019

Sperdatum:
10 November 2019
  •   Ondersteun – Dalk een van ons beste kompetisie-artikels. Groete. --   SpesBona 19:00, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Maar dalk net te gou na die afloop van die toernooi? Groete! Oesjaar 19:09, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunVoyageur 19:21, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   Ondersteun~ Burgert 19:28, 10 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunAliwal2012 07:09, 11 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunSobaka 14:55, 19 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunSuidpunt (kontak) 09:32, 20 Oktober 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 48 2019 – Groete. --   SpesBona 20:35, 24 November 2019 (UTC)

Sesdaagse Oorlog

Sperdatum:
22 November 2019
  •   Ondersteun – Nog 'n uitstekende artikel van Burgert! Groete! Oesjaar (kontak) 11:02, 22 Oktober 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Interessante en belangrike onderwerp! Groete. --   SpesBona 13:30, 31 Oktober 2019 (UTC)
  •   OndersteunAliwal2012 07:09, 4 November 2019 (UTC)
  •   OndersteunRooiratel 07:27, 4 November 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Groete, Charlie 09:17, 5 November 2019
Wikipedia:Voorbladartikel week 49 2019 – Groete. --   SpesBona 20:36, 1 Desember 2019 (UTC)

Rugbywêreldbeker 2015

Sperdatum:
4 Desember 2019
Wikipedia:Voorbladartikel week 50 2019 – Groete. --   SpesBona 20:35, 8 Desember 2019 (UTC)

Rugbywêreldbeker 2019

Sperdatum:
4 Desember 2019
Wikipedia:Voorbladartikel week 52 2019 – Groete. --   SpesBona 20:35, 22 Desember 2019 (UTC)

Italiaans

Sperdatum:
5 Desember 2019
  •   Ondersteun – 'n bietjie kort vir 'n tipiese voorbladartikel, maar in die algemeen 'n baie goeie artikel. – Rooiratel (kontak) 06:17, 5 November 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Ons kort meer voorblaaie oor tale! – Charlie 09:19, 5 November 2019
  •   Ondersteun~ Burgert (kontak) 07:01, 5 November 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – 'n Mooi artikel inderdaad. Groete. --   SpesBona 21:48, 14 November 2019 (UTC)
  •   Ondersteun – Interessant! Groete! Oesjaar (kontak) 10:53, 10 Desember 2019 (UTC)
  •   OndersteunSobaka (kontak) 19:41, 12 Desember 2019 (UTC)
  •   Kommentaar@Charlielv55: Voel vry en skryf die een of ander. Ons sal help waar ons kan. Elke voorbladartikel is 'n aanwins vir beide Afrikaans en ons projek. (Ek dink maar een stem is voldoende.) Groete. --   SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
  •   Kommentaar – oeps! Charlie
  •   OndersteunAliwal2012 (kontak) 08:43, 17 Desember 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 51 2019 – Groete. --   SpesBona 20:35, 15 Desember 2019 (UTC)