Bespreking:Drakenstein

Jongste opmerking: 4 maande gelede deur Suidpunt in onderwerp Versmelt met "Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit"?

Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein

wysig

@AFM:, jy verwys na Hendrik Adriaan van Reede tot Drakenstein, die Heer van Mijdrecht in die artikel. Is dit dalk Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein? Groete! Oesjaar (kontak) 09:05, 5 Julie 2023 (UTC)Beantwoord

Versmelt met "Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit"?

wysig

Is die bladsy 'n ander onderwerp as Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit, of kan ons die twee maar versmelt? - Rooiratel (kontak) 12:05, 19 Oktober 2023 (UTC)Beantwoord

@AFM, @Suidpunt hoe veel verskil die grense van hierdie streek in die artikel met Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit?
Ek sukkel om 'n kaart te vind van die "algemene streek" en nie 'n kaart van die munisipaliteit is nie. - Rooiratel (kontak) 13:03, 2 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord
Ek het begin wonder of mens nie 'n soort Drakenstein van historiese aard moet skep nie. Hoekom ek dit sê: Die Distriksmunisipaliteite het ontstaan uit die ou Streeksdiensterade. Vir my is Drakenstein so vaag omlyn soos die Land van Waveren. Ek het ongelukkig geen 18de eeuse kaart nie. Nog nie. Suidpunt (kontak) 16:50, 2 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord
@Rooiratel: Hier is 'n goeie aanduiding hoe Drakenstein baie oorvleuel het, en dit in die tyd van die Hugenote. Suidpunt (kontak) 18:16, 2 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord
Terug na "Drakenstein"-bladsy.