Bespreking:Euryops
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Euryops-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Euryops
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Spelling
wysigSANBI gee "geelmargriet" vir Euryops chrysanthemoides. Is dit 'n tikfout, en moet dit eerder "geelmagriet" wees (cf. heuningmagriet), of is "geelmargriet" korrek? K175 (bespreking | bydraes) 22:19, 4 Maart 2018 (UTC)
- Magriet en margriet is wisselvorme. Winston (kontak) 23:11, 4 Maart 2018 (UTC)
Spesielys
wysig@Rooiratel:, dankie vir jou werk hier. Ek vermoed jy die spesies oorgetrek vanaf die Engelse Wikipedia. Kan jy asb die spesies oortrek vanaf https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:8900-1? Bv die eerste spesie op jou lys het reeds 'n ander taksonomiese naam... Kopieer ook die botaniste se name saam, dit is die botaniese korrekte manier. Sien Moraea as 'n voorbeeld. Groete! Oesjaar (kontak) 05:28, 22 April 2022 (UTC)
- @Oesjaar: Uitgevoer - Rooiratel (kontak) 07:09, 22 April 2022 (UTC)