Bespreking:Frederik Willem de Klerk
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Burgert Behr in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Frederik Willem de Klerk-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Frederik Willem de Klerk
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Algemene kommentaar
wysigDie artikel verwys tans nie na die 2 Februarie 1990 toespraak nie - dit lyk vir my na 'n tekortkoming. Laurens 16:16, 6 Januarie 2007 (UTC)
- Die artikel is ook eensydig geskryf.– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.135.115.191 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Die artikel is deurspek van aanvegbare stellings, maar het nie 'n enkele bron nie. Morne (kontak) 21:50, 30 Januarie 2015 (UTC)
- Lys dan die stellings. --105.12.3.107 17:55, 14 Januarie 2020 (UTC)
- Die artikel is deurspek van aanvegbare stellings, maar het nie 'n enkele bron nie. Morne (kontak) 21:50, 30 Januarie 2015 (UTC)
Naam
wysigMoet die artikel se naam nie F.W. de Klerk wees nie? Dis mos hoe hy bekend is. ~ Burgert (kontak) 20:06, 14 Januarie 2020 (UTC)