Bespreking:Istanboel
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Martinvl in onderwerp Sjabloon
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Istanboel-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Istanboel
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Sjabloon
wysigGebruik asb. die weersjabloon reg, anders mors jy 'n voorbladartikel op. Winston (kontak) 20:05, 14 September 2014 (UTC)
- Hi Winston
- Waar het ek fout begaan? Ek het die Sjabloon:Tabel weergemiddeldes gebruik in plaas van 'n gewone wikitabel. Hiedie sjabloon is ook gebruik vir Kaapstad, Durban, Johannesburg en Pretoria. Ek het ook waarde vir gemiddelde gemiddelde minimum- en maksimummaandtemperatuur begevoeg. Ek glo dat heidie waarde meer nuttig is as die rekord temperature. Martinvl (kontak) 20:33, 14 September 2014 (UTC)
- Ek weet nie, ek ken nie die sjabloon nie, maar daar staan "weergemiddelden" op verskeie plekke onderaan die tabel en twee van die drie bronneskakels werk nie. Ek sien wel dit werk reg by die ander stede, en ook in die Londen-artikel. Ek weet ongelukkig nie waar die probleem lê nie. Winston (kontak) 21:13, 14 September 2014 (UTC)
- 'n Paar mande gelede het ek hierdie sjabloon vanuit die Nederlandse Wikipedia na die Afrikaanse Wikipedia oorgedra. Ek het gebruik daarvan in verskei artikels gemaak. Ek sal so bietjie nasoek doen oor die bronne. Waneer ek dit reg kan kry, of ten minste se goed soos die huldig bronne, gee jy om as ek the nuwe sjabloon terug by Istanboel neerplas? Martinvl (kontak) 21:20, 14 September 2014 (UTC)
- Nee, glad nie. Winston (kontak) 22:07, 14 September 2014 (UTC)
- Ek het my sjabloon teruggesit - al die data en die bronne is nou OK. Martinvl (kontak) 23:07, 14 September 2014 (UTC)