Bespreking:Lys van kardinale aangestel deur Pous Gregorius XVI
Jongste opmerking: 3 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp Dekaan of Diaken
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Lys van kardinale aangestel deur Pous Gregorius XVI-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Lys van kardinale aangestel deur Pous Gregorius XVI
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Dekaan of Diaken
wysigHier is vyf inskrywings waar hulle in Engels as "Deacon" gelys word. Is Diaken nie die regte woord vir "Deacon", nie Dekaan nie? Wyatt Tyrone Smith (kontak) 18:11, 26 Julie 2021 (UTC)
- @Burgert Behr:, jou siening asb! Groete! Oesjaar (kontak) 18:27, 26 Julie 2021 (UTC)
- Ek dink nie een is reg nie. Die regte woord, lyk my, is deken. Die WAT sê onder deken: "R.K. geestelike wat oor 'n deel van 'n bisdom — die dekenaat — as afgevaardigde van die biskop toesig het." 'n Diaken het maar 'n lae amp. ~ Burgert (kontak) 18:54, 26 Julie 2021 (UTC)
- Gefieks! Oesjaar (kontak) 19:19, 26 Julie 2021 (UTC)