Bespreking:Misdaad en Straf
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Charlielv55
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Misdaad en Straf-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Misdaad en Straf
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
@Charlielv55: Ek wil graag hierdie artikel taalkundig versorg. Voordat ek 'n klomp onnodige moeite doen, wil ek net weet of dit reg met jou is dat ek die Russiese name in Afrikaans transkribeer/romaniseer/latiniseer, of wat jy dit ook al noem. Ek sien hier en daar is dit gedoen, maar die meeste is in Engels. ~ Burgert (kontak) 19:16, 28 Mei 2020 (UTC)
- Hallo @Burgert Behr:, dis doodreg met my, baie dankie. Groete. Charlielv55 (kontak) 19:18, 28 Mei 2020 (UTC)