Bespreking:Senuweestelsel
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Winstonza in onderwerp Diere
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Senuweestelsel-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Senuweestelsel
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Diere
wysigHi Winston! Hoe weet jy dis net diere wat oor 'n senuweestelsel beskik? Daar is nog miljoene organismes op aarde wat nog nie ontdek (of beskryf) is deur die mens nie! --Aliwal2012 (kontak) 17:46, 3 Junie 2017 (UTC)
- Oral waar ek lees, sê hulle senuweestelsels is iets wat diere het, en alle diere het dit nie eens nie. Ons kan nie die opsie oophou dat ons later iets anders gaan ontdek nie. Winston (kontak) 18:17, 3 Junie 2017 (UTC)