Bespreking:Sewastopol
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur JCIV
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Sewastopol-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Sewastopol
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
As ek reg verstaan is Sewastopol (en die hele Krim) nou deel van Rusland. Groete. Frank (kontak) 10:48, 21 Maart 2014 (UTC)
- Volgens Rusland, Kasakstan en Venezuela, maar nie volgens internasionale reg nie. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:00, 21 Maart 2014 (UTC)
- Baie interessant! Ek het gedink dis problematies van 'n internasionale oogpunt, aangesien dit 'n presedent skep dat state nie meer gebiede teen hulle wil "gevange" kan hou nie. Groete. Frank (kontak) 11:09, 21 Maart 2014 (UTC)
- Die presedent was die Kosowo, maar die Krim en Rusland verwys op die VN se Kosowo-oordeel. Ek dink, ons moet aan die Engelse wiki oriënteer en die Krim saam met Sewastopol onder Sjabloon:Deelgebiede van Rusland byvoeg, maar met 'n verwysing ná die problematiese status. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:56, 21 Maart 2014 (UTC)