Bespreking:Slag van Cannae
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Burgert Behr in onderwerp Kritiese resensie
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Slag van Cannae-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Slag van Cannae
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Kritiese resensie
wysigDit is 'n ongelooflike oorlog, is aan die gang van altyd af, nog nooit klaargemaak nie... Hoe kan 'n bron wat veronderstel is goed te wees nie eers die basiese inligting soos die datum van 'n slag verskaf nie. Ek vra maar net... Oesjaar (kontak) 07:59, 8 November 2019 (UTC)
- @Oesjaar: Het jy enige voorstelle oor hoe om die artikel te verbeter? Hoekom sit jy nie skouer aan die wiel en vul ontbrekende inligting in nie? Vra maar net... – K175 (klets | my bydraes) 08:02, 8 November 2019 (UTC)
- Ek het nie die artikel geskryf nie, wys net op die tekortkominge. Vir die rekord, kyk asb na die Wiki voorskrifte vir 'n artikel: inleiding ens. Hierdie artikel het nie so iets nie. As jy raad soek hoe om die artikel te wil verbeter, kyk asb of jy dit op die Engelse Wiki kan opspoor. Vir die rekord: ek doen tans navorsing met oorvertaling vir die artikels Turboskroef en Sherman Firefly waar die Afrikaans opgeraak het. Oesjaar (kontak) 08:29, 8 November 2019 (UTC)
- Dankie, Gebruiker:Rooiratel. Ek dink die manne is nou bly die oorlog is verby! Groete! Oesjaar (kontak) 12:25, 8 November 2019 (UTC)
- Gebruiker:Burgert Behr Kartaagse of Karthagse? Groete! Oesjaar (kontak) 12:26, 8 November 2019 (UTC)
- Kartaagse. ~ Burgert (kontak) 13:57, 8 November 2019 (UTC)
- Gebruiker:Burgert Behr Kartaagse of Karthagse? Groete! Oesjaar (kontak) 12:26, 8 November 2019 (UTC)