Bespreking:Swartvin-klipkabeljou
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Jcwf
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Swartvin-klipkabeljou-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Swartvin-klipkabeljou
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Interessant dat bronne verskil is oor donkervin-klipkabeljou (Cephalopholis urodeta) en swartvin-klipkabeljou (Cephalopholis nigripinnis). Ek het FishBase as basis gebruik en moes noodgedwonge die naam vir laasgeneomde skep. Groete! Oesjaar (kontak) 11:10, 7 Februarie 2016 (UTC)
- Jcwf en Voyageur moet my reghelp as ek verkeerd is: maar nigripinnis beteken letterlik "met swart vinne" / "swartvinnige" ! Kopskoot! Suidpunt (kontak) 21:32, 13 Februarie 2016 (UTC)
- Ja, dis reg, maar moenie kopskoot nie. Dis nie gesond nie. Jcwf (kontak) 23:19, 13 Februarie 2016 (UTC)
- Jcwf en Voyageur moet my reghelp as ek verkeerd is: maar nigripinnis beteken letterlik "met swart vinne" / "swartvinnige" ! Kopskoot! Suidpunt (kontak) 21:32, 13 Februarie 2016 (UTC)