Swartvin-klipkabeljou
Die swartvin-klipkabeljou (Cephalopholis nigripinnis) is vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en slegs in sekere dele van die Indiese Oseaan voorkom. Dit kom aan die ooskus van Afrika voor suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Duskyfin rockcod.
Swartvin-klipkabeljou | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. nigripinnis
|
Binomiale naam | |
Cephalopholis nigripinnis (Valenciennes, 1828)
|
Sien ook
wysigBronne
wysig- Reef fishes & corals – East coast of Southern Africa. Dennis King. Struik Nature. 1996 ISBN 978-1-86825-981-6
- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
Verwysings
wysig- ↑ Craig, M.T. 2008. Cephalopholis nigripinnis. In: IUBN 2013. IUBN-rooilys. Weergawe 2013.1. Afgelaai op 09 September 2013.
Eksterne skakel
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Swartvin-klipkabeljou.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Swartvin-klipkabeljou