Die Klipkabeljoue en Seebaarse (Serranidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is vyf subfamilies, agt en veertig genera met 330 spesies wat hoort tot dié familie. Sewe en sewentig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Serranidae
Cromileptes altivelis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Serranidae
Subfamilies

Anthiinae
Epinephelinae
Grammistinae
Liopropomatinae
Serraninae

Sinonieme

Grammistidae

Kenmerke van familie

wysig

Die familie is karnivore en die grootte wissel van 4 cm ot 2.7 m. Hulle verkies koraal- en rots riwwe om in te leef tot op dieptes van 500 m. Die meeste spesies is hermafrodiete.

Subfamilie: Anthiinae

wysig

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Acanthistius
Acanthistius sebastoidesKoester
Nemanthias
Nemanthias carberryiDraadvin-goudvissie
Pseudanthias
Pseudanthias connelliHarlekyn-goudvissie
Pseudanthias cooperiSilwerstreep-goudvissie
Pseudanthias evansiGeelstert-goudvissie
Pseudanthias squamipinnisSee-goudvissie

Subfamilie: Epinephelinae

wysig

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Aethaloperca
Aethaloperca rogaaRooibek-kabeljou
Anyperodon
Anyperodon leucogrammicusSlankklipkabeljou
Cephalopholis
Cephalopholis argusPou-klipkabeljou
Cephalopholis miniataKoraalklipkabeljou
Cephalopholis nigripinnisSwartvin-klipkabeljou
Cephalopholis sexmaculataSeskol-klipkabeljou
Cephalopholis sonneratiTamatie-klipkabeljou
Cephalopholis urodetaDonkervin-klipkabeljou
Dermatolepis
Dermatolepis striolataGladde klipkabeljou
Epinephelus
Epinephelus albomarginatusWitrand-klipkabeljou
Epinephelus andersoniKatgesigklipkabeljou
Epinephelus chlorostigmaBruinspikkel-klipkabeljou
Epinephelus coeruleopunctatusWitkol-klipkabeljou
Epinephelus coioidesOranjekol-klipkabeljou
Epinephelus fasciatusRooibalk-klipkabeljou
Epinephelus flavocaeruleusGeelstert-klipkabeljou
Epinephelus lanceolatusBriekwabaars
Epinephelus macrospilosGrootkol-klipkabeljou
Epinephelus malabaricusMalabar-klipkabeljou
Epinephelus marginatusGeelpensklipkabeljou
Epinephelus polyphekadionMaskering-klipkabeljou
Epinephelus posteliTierklipkabeljou
Epinephelus rivulatusHalfmaan-klipkabeljou
Epinephelus tauvinaSlym-klipkabeljou
Epinephelus tukulaAartappel-baars
Plectropomus
Plectropomus laevisSwartsaal-luiperdkabeljou
Plectropomus punctatusMarmer-luiperdkabeljou
Variola
Variola loutiGeelrant-maanstert

Subfamilie: Grammistinae

wysig

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Aulacocephalus
Aulacocephalus temminckiiGouelint-seepvis
Belonoperca
Belonoperca chabanaudiPylkop-seepvis
Grammistes
Grammistes sexlineatusSesstreep-seepvis
Pogonoperca
Pogonoperca punctataSpikkel-seepvis

Subfamilie: Liopropominae

wysig

Subfamilie: Serraninae

wysig
  • Serranus
  • Serranus knysnaensisKammer

Sien ook

wysig