Katgesigklipkabeljou

Die katgesigklipkabeljou (Epinephelus andersoni) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Transkei tot by Maputo voorkom. Die vis is bruin met donker kolle op sy lyf. Dit word tot 80 cm lank en weeg dan 8 kg. Die vis kom voor in grotte en openinge in rotsagtige gebiede en rotsriwwe tot so diep as 70m. In Engels staan die vis bekend as Catface rockcod en Spotted rockcod.

Katgesigklipkabeljou
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
E. andersoni
Binomiale naam
Epinephelus andersoni
(Boulenger, 1903)

Sien ook

wysig

Bronne

wysig

Verwysings

wysig

Eksterne skakel

wysig