Bespreking:Toearegs
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur SpesBona in onderwerp Spelling
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Toearegs-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Toearegs
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Spelling
wysigIs dit nou Tuareg, Tuaregs, Toeareg, Toearegs of Touareg? Ek wil die artikel se naam graag aanpas en konsekwent met die regte spelling skakel. Dankie! Groete. -- SpesBona 18:00, 19 Augustus 2019 (UTC)
- Wel, jy kry 'n Afrikaner (enkelvoud), die Afrikaner (enkelvoud), die Afrikaner (meervoud, volksbegrip), die Afrikaners (meervoud).
- Van die ouer bronne gee almal "(die) Toeareg" in die WAT (met of sonder "die"). Die HAT praat net van "Toearegs" (meervoud). Ek dink dit is 'n saak vir die Taalkommissie. Suidpunt (kontak) 09:24, 21 Augustus 2019 (UTC)
- Ek sou sê dis "die Toearegs", soos in die Zoeloes of die Afrikaners. Die taal sal ook Toearegs wees. Tuareg is Engels en Touareg is 'n motor. Burgert (kontak) 11:10, 21 Augustus 2019 (UTC)
- Dankie, dit maak net sin. Ek doen dit later vandag. Maar dis waarskynlik die Toearegtale, want dis meer as een; soos die Berbertale. Groete. -- SpesBona 11:23, 21 Augustus 2019 (UTC)
- Uitgevoer – Dankie julle! Groete. -- SpesBona 14:05, 21 Augustus 2019 (UTC)