Bespreking:Uttar Pradesh
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Morne in onderwerp Skuif, asb.
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Uttar Pradesh-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Uttar Pradesh
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Volgens die Waranasi artikel kann die naam ook "Oetarpradesj" wees? Any opinions? Ben Bezuidenhout (kontak) 00:08, 19 Februarie 2011 (UTC)
- Soos by Geselshoekie aangedui, vind ek "Oetarpradesj" korrek, en miskien dan ook Kanpoer eerder as Kanpur, tensy lg. wel die Afrikaanse uitspraak is. JMK (kontak) 08:00, 20 Februarie 2011 (UTC)
Skuif, asb.
wysigEk kan nie die artikel na die regte spelling, Uttar Pradesh, skuif nie, want wat ook al. Kan iemand help, asb.? Dankie. Winston (kontak) 17:03, 17 April 2017 (UTC)
- Dis 'n plesier. Morne (kontak) 17:07, 17 April 2017 (UTC)
- Jy is te vinnig. O nee, dis ek wat te vinnig is. Winston (kontak) 17:10, 17 April 2017 (UTC)
- Ja-nee. :-) Morne (kontak) 19:41, 17 April 2017 (UTC)