Bespreking:Waterval-Boven
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Spelwyse
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Waterval-Boven-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Waterval-Boven
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Spelwyse
wysigWaar kom ons daaraan om dié naam so los te skryf? Morne (kontak) 09:13, 27 Augustus 2019 (UTC)
- @Aliwal2012: Wat sê jou nuwe Pleknaamwoordeboek? Is Waterval-Boven en -Onder nie gekoppel nie? Dit is volgens P.E. Raper. Op pad kan nie spel nie. ~ Burgert (kontak) 11:04, 30 Augustus 2022 (UTC)
- @Burgert Behr: Ja, jy is reg daarmee! Plekname van Suider-Afrika (p. 772) gee die spelling aan as Waterval-Boven en Waterval-Onder. Ons kan seker ons artikelname opdateer. Neem net kennis dat Waterval-Boven sedert 2009 amptelik Emgwenya heet.
- Groete! -- Aliwal2012 07:17, 31 Augustus 2022 (UTC)
- Ek het dit solank gaan verander/ aangestuur waar ek dit raakloop. Doen asb verder as jy so vind. Aliwal2012 08:18, 31 Augustus 2022 (UTC)
- Lyk my dit was altyd vas geskryf. Hier is 'n foto van 1895 waar dit vas geskryf is. - Rooiratel (kontak) 14:55, 31 Augustus 2022 (UTC)
- Nee, met 'n koppelteken! Aliwal2012 17:38, 31 Augustus 2022 (UTC)
- Lol, ja dit is wat ek bedoel het! - Rooiratel (kontak) 09:45, 1 September 2022 (UTC)