Cyclopia

Plantgenus
(Aangestuur vanaf Boertee)

Cyclopia (bekend as boertee of heuningbos) is 'n genus van blomplante in die peulplantfamilie Fabaceae. Al die spesies is deel van die fynbos.

Boertee
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Tribus: Podalyrieae
Genus: Cyclopia
Spesies

Sien teks

Cyclopia is endemies aan Suid-Afrika.
Sinonieme
  • Ibbetsonia Sims

Spesies

wysig

Daar is 23 spesies wat tot die genus hoort:[1]

Trivia

wysig

Vyf spesies word gebruik om heuningbostee te produserr en hout van hiedie genus word gebruik om rooiboswyn te maak.

Verwysings

wysig