Geribde teëlvis
(Aangestuur vanaf Branchiostegus doliatus)
Die Geribde teëlvis (Branchiostegus doliatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Maskareense eilande en aan die ooskus van Afrika vanaf Maputo tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Ribbed tilefish.
Geribde teëlvis | |
---|---|
'n Naverwante spesie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Latilinae
|
Genus: | Branchiostegus
|
Spesie: | B. doliatus
|
Binomiale naam | |
Branchiostegus doliatus (Cuvier, 1830)
|
Voorkoms
wysigDie vis se lyf is pienk aan die bokant met 16 - 18 vertikale donker strepe oor die lyf en daar is 'n donkervlek op die operkulum. Die vis kom voor in water wat 9 – 600 m diep is.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7