Breëstreepkardinaal
Die Breëstreepkardinaal (Apogon angustatus) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika van die Aliwal-bank af tot by Kenia voorkom. Dit kom ook voor in die Indies–Wes-Pasifiese area. In Engels staan die vis bekend as Broad-striped cardinal.
Breëstreepkardinaal | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. angustatus
|
Binomiale naam | |
Apogon angustatus |
Voorkoms
wysigDie vis word 11 cm lank. Daar is vyf donker horisontale strepe oor die lyf.
Habitat
wysigHulle kom in vlak koraalriwwe voor, in water van 6 – 20 m.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakel
wysig