Bulbine abyssinica
plantspesie
Die geelkatstert (Bulbine abyssinica) is 'n plant wat wyd voorkom in Afrika. Die kom in die volgende lande voor: Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Republiek die Kongo, Rwanda, Somalië, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Geelkatstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. abyssinica
|
Binomiale naam | |
Bulbine abyssinica A.Rich. (1850)
| |
Sinonieme | |
|
In Suid-Afrika kom die plant voor vanaf die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Noordwes, Gauteng, Mpumalanga en Limpopo en is op sommige plekke bekend as die geelkatstert en wildekopieva.