Balk-vingervin
(Aangestuur vanaf Cheilodactylus pixi)
Die Balk-vingervin (Cheilodactylus pixi) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor tussen Knysna en Koffiebaai. Dit was al eenkeer gefotografeer by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Barred fingerfin.
Balk-vingervin | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. pixi
|
Binomiale naam | |
Cheilodactylus pixi Smith, 1980
|
Voorkoms
wysigDie vis is ligkleurig met 5 skuins strepe oor die lyf en daar is geen donker merke op die pektorale- of stertvinne nie. Die vis word tot 18 cm groot.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7