Skerptand-kardinaal
(Aangestuur vanaf Cheilodipterus quinquelineatus)
Die Skerptand-kardinaal (Cheilodipterus quinquelineatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Stille Oseean gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Sharptooth cardinal.
Skerptand-kardinaal | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. quinquelineatus
|
Binomiale naam | |
Cheilodipterus quinquelineatus Cuvier, 1828
| |
Sinonieme | |
|
Identifikasie
wysigDie vis word tot 12 cm lank en sy lyf is liggrys net vyf nou, swart horisontale strepe op die lyf van die snoet tot by die stertvinbasis. Die stertvinbasis is geel met 'n swart kol op.
Die vis leef in vlak koraalriwwe in water way 3 tot 30m diep is. Hulle vorm klein tot groot groepe en bly naby beskutting rondswem. Hulle vreet klein vissies en skaaldiere.
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysigBron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
Verwysings
wysig- ↑ Lacépède B. G. E., 1801. Histoire naturelle des poissons. Hist. Nat. Poiss. v. 3. i-lxvi + 1-558.
- ↑ uBio (en)