Clutia abyssinica
plantspesie
Die groot-bliksembos (Clutia abyssinica) is 'n boom of struik wat aan die familie Peraceae behoort. Die spesie staan ook bekend as die oumeideknie.
Groot-bliksembos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Peraceae |
Genus: | Clutia |
Spesie: | C. abyssinica
|
Binomiale naam | |
Clutia abyssinica Jaub. & Spach, (1855)
|
Infraspesies
wysigDie spesie het vier infraspesies:
- Clutia abyssinica var. abyssinica
- Clutia abyssinica var. pedicellaris (Pax) Pax
- Clutia abyssinica var. usambarica Pax & K.Hoffm.
Verspreiding
wysigDie boom is inheems in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Somalië, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.
Fotogalery
wysigSien ook
wysigBronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Clutia abyssinica.