Raasblaar

plantspesie
(Aangestuur vanaf Combretum zeyheri)

Die raasblaar[1] (Combretum zeyheri Sond.) is 'n boom wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit groei in die noordooste van die land. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys.[2]

Raasblaar
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. zeyheri
Binomiale naam
Combretum zeyheri
Sond., 1850
Sinonieme
Sien teks.

Hierdie bladwisselende boom word 3 – 10 m hoog en kom so ver noord as Kenia voor.[3] Die boom kom ook algemeen in die Zeerust, Swartruggens, Rustenburg en Thabazimbi gebiede voor.

Die boom is inheems in Angola, Benin, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Tanzanië, Togo, Zambië en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 546.[4]

Galery

wysig

Sinonieme

wysig
  • Combretum antunesii Engl. & Diels
  • Combretum bragae Engl.
  • Combretum calocarpum Gilg ex Suess.
  • Combretum dilembense De Wild.
  • Combretum glandulosum F.Hoffm.
  • Combretum lopolense Engl. & Diels
  • Combretum megalocarpum Brenan
  • Combretum oblongum F.Hoffm.
  • Combretum odontopetalum Engl. & Diels
  • Combretum platycarpum Engl. & Diels
  • Combretum rupicola Engl. ex Diels
  • Combretum sankisiense De Wild.
  • Combretum sinuatipetalum De Wild.
  • Combretum teuszii Engl. & Diels
  • Combretum tinctorum Welw. ex M.A.Lawson
  • Combretum zeyheri var. seineri Engl.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. ook: blaasklapper, fluisterboom, klapper, Nikolaas-klapper, peulbos, raasbos of raasklapper
  2. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2020.
  3. Useful tropical plants.
  4. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/