Swartrand-seepaling
(Aangestuur vanaf Conger cinereus)
Die Swartrand-seepaling (Conger cinereus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Moustache conger.
Swartrand-seepaling | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. cinereus
|
Binomiale naam | |
Conger cinereus Rüppell, 1830
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Conger cinereus. |
Bron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2006). "Conger cinereus" in FishBase. Mei 2006-weergawe.