Deen
Die Deen (Porcostoma dentata) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika noordwaarts vanaf Port Elizabeth. In Engels staan die vis bekend as die Dane.
Deen | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. dentata
|
Binomiale naam | |
Porcostoma dentata (Gilchrist & Thompson, 1908)
|
Voorkoms
wysigDie vis is oranje-rooi aan die bokant met 'n donker pers streep tussen die oë. Daar is ook 'n donker streep op die sye van die vis. Die buitenste rante van die pens en anale vinne is wit. Die vis word sowat 15 cm lank met die rekord van 1 kg wat 30 cm lank is. Daar is 4 - 6 prominente tande in die kakebeen.
Habitat en gewoontes
wysigHulle kom veral voor by dieper riwwe van 20 – 100 m. Die Deen vreet krappe, garnale en ander organismes.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Deen.
- http://www.fishbase.org/summary/Porcostoma-dentata.html
- http://eol.org/pages/216716/overview Geargiveer 2 April 2016 op Wayback Machine