Ballon-penvis
(Aangestuur vanaf Diodon holocanthus)
Die Ballon-penvis (Diodon holocanthus) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en subtropiese water van al die oseane in die wêreld. In Suider-Afrika kom dit voor van Namibië tot by Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as balloon porcupinefish
Ballon-penvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. holocanthus
|
Binomiale naam | |
Diodon holocanthus Linnaeus, 1758
| |
Verspreiding |
Voorkoms
wysigDie hele lyf – behalwe die vinne – is bedek met stekels wat agtertoe lê. Wanneer die vis homself opblaas staan die stekels orent. Die vis se kop en lyf is lig-olyfkleurig.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakel
wysig- Diodon holocanthus by Fishbase.