Dwergneushoringvoël
Die Dwergneushoringvoël (Lophoceros camurus) is 'n neushoringvoëlspesie in die Bucerotidae-familie. Dit word verspreid in sentraal-Afrika aangetref in Angola, Benin, Kameroen, Sentraal Afrikaanse Republiek, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Ivoorkus, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Ghana, Guinee, Liberië, Nigerië, Sierra Leone, Suid-Soedan en Uganda.
Dwergneushoringvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. camurus
|
Binomiale naam | |
Lophoceros camurus Cassin, 1857
| |
Sinonieme | |
Tockus camurus |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Lophoceros camurus. |
Verwysings
wysig- ↑ "Lophoceros camurus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)