Eleotridae
Eleotridae (slapers) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Die familie leef op die bodem en het twee aparte dorsale vinne. Dit is 'n redelike groot familie van 150 spesies wat voorkom in vlak kuswaters, strandmere en partykeer varswater. Drie van die spesies kom voor in Suider-Afrika.
Eleotridae | |
---|---|
Mogurnda adspersa | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Eleotridae Regan, 1911
|
Genera | |
~35, sien teks |
Genera
wysigDie volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie:
- Eleotris fusca - Donkerslaper
- Eleotris melanosoma - Breëkopslaper
- Hypseleotris cyprinoides - Goue slaper
Sien ook
wysigBron
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Eleotridae. |
- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1