Vuurpylkoraalboom
boomspesie
(Aangestuur vanaf Erythrina abyssinica)
Die Vuurpylkoraalboom (Erythrina abyssinica) is 'n middelgroot boom wat deel is van die Fabaceae familie.
Vuurpylkoraalboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Erythrina |
Spesie: | E. abyssinica
|
Binomiale naam | |
Erythrina abyssinica | |
Sinonieme | |
Erythrina tomentosa R.Br. |
Beskrywing
wysigDie boom het knopperige stekels op die bas.
Verspreiding
wysigDie boom is inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Fotogalery
wysig-
Groeivorm
-
Blomme
-
Bloeiwyse
-
Stam
Sien ook
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vuurpylkoraalboom.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Vuurpylkoraalboom