Garnaalvis
Die Garnaalvis (Aeoliscus punctulatus) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis het 'n afgeplatte liggaam en 'n lang snoet. Dit is liggroen of bruin van kleur met klein swart kolletjies. Dit kan tot 20 cm lank word. Dit kom voor in vlak water digby die kus en riwwe.
Garnaalvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Aeoliscus
|
Spesie: | A. punctulatus
|
Binomiale naam | |
Aeoliscus punctulatus (Bianconi, 1854)
|
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysigBronne
wysig- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0