Die Garnaalvisse (Centriscidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Syngnathiformes behoort. Daar is twee genera met vier spesies in hierdie familie. Een van die soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Centriscidae
Garnaalvisse, Aeoliscus strigatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Centriscidae
Subfamilies

Centriscinae
Macroramphosinae
Sien teks vir genera en spesies.

Kenmerke

wysig

Die familie se lywe is lank en plat, soos 'n lemmetjie. Die rug is gebuig sodat die dorsale vin in die plek van die stertvin is en die stertvin is laer af, amper waar die anale vin normaalweg is. Die familie het geen tande in die mond nie. Die maksimum grootte is 16 cm.

Genera

wysig

Die volgende genus en gepaardgaande spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Aeoliscus

Sien ook

wysig