Gebruiker:Jannetta/toetsarea

Ditjies en Datjies
Hierdie gebruiker is 'n wikidwergie.
Hierdie gebruiker is vroulik.
ma Hierdie gebruiker is 'n ma.
Hierdie gebruiker is oud genoeg om te onthou wat 'n tikmasjien is, en dit is al wat jy nodig het om te weet.
Hierdie gebruiker is 'n sagteware-ingenieur.
af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.


en-4 This user speaks English at a near-native level.
nl-1 Deze gebruiker heeft elementaire kennis van het Nederlands.


de-1 Dieser Benutzer hat grundlegende Deutschkenntnisse
Hierdie gebruiker het Frankryk besoek.
Hierdie gebruiker het Duitsland besoek.
Hierdie gebruiker het Italië besoek.
Hierdie gebruiker het Switserland besoek.
Hierdie gebruiker het België besoek.
Hierdie gebruiker het Nederland besoek.
Hierdie gebruiker het Liechtenstein besoek.
Hierdie gebruiker het Monaco besoek.
Hierdie gebruiker het Noorweë besoek.
Hierdie gebruiker het Ierland besoek.
Hierdie gebruiker het Wallis besoek.
Hierdie gebruiker het Suid-Afrika besoek.
Hierdie gebruiker het Namibië besoek.

Inleiding

wysig

My naam is Jannetta. Ek is 'n sagteware ingenieur. My persoonlike tuisblad kan gevind word by http://www.jannetta.com. Ek is baie geïntereseerd in my familiegeskiedenis en het 'n webwerf geskep vir die Henning Familiebond in Suid Afrika. Die webwerf kan gevind word by http://www.henning.org.

Ek is gebore in Johannesburg en het grootgeword aan die Oos-Rand, in Brakpan. Ek het 'n BA en nagraadse Onderwysdiploma aan die Universiteit van Potchefstroom verwerf, asook 'n Diploma in Datametrie aan UNISA. Tans studeer ek dan ook verder aan die Open University in Engeland - dis nou as ek tyd en moed het en so elke nou en dan 'n eksamen deurkom.

My werkservaring sluit in, twee jaar in die Weermag, twee jaar as 'n lektriese by 'n tegniese kollege, so 'n kort rukkie as 'n analis by die destydse Suid-Afrikaanse Lugdiens, 'n hele klompie jare by 'n sagteware maatskappy in Bedfordview as programmeerder, een jaar as IT Bestuurder by die Suid-Afrikaanse Termynbeurs.

Ek bly nou reeds sedert 1996 in Engeland, skryf nog steeds programme, ontwerp, ontwikkel en huisves webwerwe en doen ook "offsite" rugsteundienste via die Internet vir kliënte.

Wikipedia Bydraes

wysig

Nuwe artikels

wysig

Skep/Vertalings/Verskuiwings van sjablone

wysig

Ander

wysig

Sjabloon:Tabel_land Sjabloon:Gebruiker_wikipedia/WikiDwergie Sjabloon:Gebruiker_wikipedia/WikiFeetjie Sjabloon:Gebruiker_besoekland Sjabloon:Gebruiker_ma Sjabloon:Gebruiker_tikmasjien Sjabloon:Gebruiker_Sagteware-ingenieur

Opdaterings om Tabel_land te gebruik

wysig

Albanië Andorra Angola Argentinië Armenië Australië Bolivië Brasilië Burkina Faso Burundi Chili Ciprus Comore-eilande Demokratiese Republiek van die Kongo Djiboeti Denemarke Duitsland Engeland Ecuador Estland Finland Indië Kameroen Letland Maleisië Marokko Moldawië Mosambiek Namibië Nigerië Noorweë Suid-Afrika Suriname Switserland Verenigde Koninkryk