Nom-de-plume
Ek het die Afrikaanse Wikipedia ontdek op die 20ste Oktober 2004.
Algemeen
wysigMy belangstellingsveld is baie wyd. Ek stel in die geneeskunde, psigiatrie, menslike gedrag, musiek, beeldende kunste, die literatuur, en flieks belang. Ek voel ek kan 'n goeie en groot bydrae maak tot die byvoeging van Afrikaanse artikels op ons Afrikaanse Wikipedia-webwerf. Tyd sal my enigste beperking wees.
Artikels
wysigEk het die volgende artikels vertaal, geskep of 'n groot bydrae daartoe gelewer.
Taal en literatuur
wysig- Afrikaans (besig om hieraan te werk)
- Latyn
- Nobelprys vir Literatuur
- Nobelprys vir Vrede (besig om hieraan te werk)
- Poësie (besig om hieraan te werk)
Geneeskunde, Psigiatrie en Sielkunde
wysigDie mens en menslike gedrag
wysigTyd
wysigSeksualiteit
wysigVanaf 2006, toe ek weer tyd kry: Terry Pratchett
- en omdat ek graag een artikel wil hê sonder enige leë skakels
- ligne claire
- joernalis
- vlieënier
- Die krap met die goue knypers
- doofheid