The phonetic transcription of « בײַ מיר ביסטו שיין » is /bɑj mɪʁ bɪstu ʃɛyn/ (bay mir bistu sheyn).
 

#REDIRECTtestwiki:user talk:בײַ מיר ביסטו שיין
Hierdie bladsy is 'n sagte aanstuur.

user talk:לערי ריינהארט aka "Gangleri"
testwiki:user talk:לערי ריינהארט aka "Gangleri"


SITENAME: Wikipedia · language: af: Afrikaans ·  Afrikaans · Afrikaans · afrikáans · afrikaans · afrikaans · африкаанс · 南非荷兰语 · الأفريقانية · אפריקאנס · अफ़्रीकी · afrikansa · #footer
local curent version: 1.44.0-wmf.8 (f08e6b3) · versions at b: · c: · d: · d2: · m: · mw: · n: · q: · s: · t: · t2: · v: · voy: · w: · wikt: · w:en: · m:special:sitematrix#af · template:Wikivar · m:
mediawiki:Sidebar Afrikaans ·  Afrikaans · Afrikaans · afrikáans · afrikaans · afrikaans · африкаанс · 南非荷兰语 · الأفريقانية · אפריקאנס · अफ़्रीकी · afrikansa
your local preferences · Einstellungen · Preferencias · Préférences · Preferenze · Настройки · 设置 · تفضيلات · העדפות · मेरी वरीयताएँ · Preferoj
user / ‎Gebruiker‎: ‎בײַ מיר ביסטו שיין · rights · all subpages T · ‎/common.css · /common.js · /previous user page · archives archived talks · b: · c: · d: · d2: · m: · mw: · n: · q: · s: · t: · t2: · v: · voy: · w: · wikt: · w:en: · w: · :en:
 local WLH‎ · local RC‎ · local logs‎ · local watchlist‎  edit‎ · local ontributions‎ · local mediawiki:Common.css · local mediawiki:Common.js · local mediawiki:Gadgets-definition · local notifications
m:…/global.css · m:…/global.js · global account information · global user contributions
PAGEID: 102316 · links here · purge ↺ · section=0 · REVISIONID: 1385355 · permanent link · (layout: 2015-09-17…b LTR RTL short)‎
testing and validation links: BiDi issues · gadget issues · #related languages / #related dialects · /local notes

Welcome‎ בײַ מיר ביסטו שיין to Wikipedia!

wysig
בײַ מיר ביסטו שיין (kontak) 12:10, 23 September 2015 (UTC)Beantwoord
wysig
Finnish Wikipedia (Q175482)
Finnish language (Q1412)

Welcome!

wysig

template:Welcome

Hallo, gebruiker vanaf IP-adres בײַ מיר ביסטו שיין, hartlik welkom op die Afrikaanse Wikipedia!   Message in English   Bericht in het Nederlands
Dankie vir jou belangstelling in Wikipedia. Ons werk hier aan die ideaal van ’n gratis en vrylik beskikbare, vrylik bewerkbare, neutrale en volledige ensiklopedie.
Die Afrikaanse Wikipedia bestaan al sedert Desember 2001 en bevat reeds 120 875 artikels. Vanaf die begin van die projek het die gebruikers ’n aantal riglyne en uitgangspunte vir artikelbewerking en onderlinge samewerking opgestel. Nuwelinge kan hieruit voordeel trek. Jy mag dit behulpsaam vind om van die skakels in hierdie raampie te volg en met die projek vertroud te raak voordat jy begin bydra. Indien jou vingers jeuk om te eksperimenteer, kan jy gerus ons Sandput besoek: dit is juis vir die rede daar. Uiteindelik wil ons dat al ons gebruikers vry voel om hulle gang te gaan, maar dit doen natuurlik geen kwaad om ’n bietjie houvas te kry voor 'n mens in die diep kant in spring nie! Besoek gerus ook ons Geselshoekie, ons gebruikers staan gereed om hand by te sit, of bloot net hand te skud.
Verifieerbaarheid
Die eerste van Wikipedia se drie kernbeleide
Geselshoekie
Die gewilde bymekaarkomplek
Geen oorspronklike navorsing
Die tweede van Wikipedia se drie kernbeleide
Sandput
Eksperimenteer na hartelus
Neutrale standpunt
Die derde van Wikipedia se drie kernbeleide
Redigeringsinstruksies
Hoe maak ek: teks wat skuinsgedruk is? ’n opskrif? tabelle?
Wat Wikipedia nie is nie
Daar is ook ’n paar dinge wat ons nié hier doen nie
Beelde
As jy beelde wil oplaai
Beleefdheid
Ken jou maniere
Wenke vir die skryf van ’n goeie artikel
Soms sê die naam alles
Jou bydrae word nou geregistreer onder jou IP-adres. Daar is verskeie voordele gebonde aan die skep van ’n rekening – sluit gerus by ons aan!

Hierdie bladsy, wat nou op jou skerm vertoon word, is trouens jou persoonlike besprekingsbladsy. Die plek waar ander Wikipediane jou in die toekoms kan kontak en jy hulle dan kan beantwoord. Elke gebruiker het so ’n bladsy. Jy kan dus ook boodskappe op ander gebruikers se besprekingsbladsye los. Sluit boodskappe en besprekings altyd af met ~~~~ of deur op die handtekeningknop in die wysigingsvenster te kliek: sodoende word jou boodskap onderteken met jou gebruikersnaam en die datum en tyd waarop die boodskap gestuur is. Kliek dan laastens op "Publiseer wysigings" om enige bewerkings te stoor.

בײַ מיר ביסטו שיין (kontak) 18:56, 16 September 2015 (UTC)Beantwoord