210.55.230.19
Hoi,
Welkom op die Afrikaanse Wikipedia! Kan jy jou artikel 'n bietje langer maak? Dit is nu te kort vir wat ons normaal as 'n artikel beskou.
Danielm 10:27, 12 Mrt 2005 (UTC)
Digters
wysigDankie vir die betrokkenheid by die projek.
In verband met die artikels oor digters: miskien is dit belangrik om te onthou dat 'n artikel oor 'n digter oor die digter gaan. Ek weet nie presies wat die wetlike implikasies is in die geval waar mens die gedigte bloot dupliseer nie. Het u toestemming van die kopiereghouer? Andersins dink ek ons moet eerder maar hou by artikels wat ons self skryf. Groete, Alias 04:57, 31 Mrt 2005 (UTC)
- Wil net beaam wat my vrind hier bo stel. Ek weet dat Eugene Marais se gedigte in Suid-Afrika se kopiereg al lankal verstryk het. Ek glo egter 'n woordelikse plasing van sodanige gedigte eerder by wikiboeke geplaas moet word. Maak egter asseblief seker oor die kopiereg van die ander digters voordat u hulle werk daar plaas. Ek dink dit sal goed wees as ons meer oor die digters te wete kan kom in die artikels. --RM 07:07, 31 Mrt 2005 (UTC)
- Als er geen auteursrechtenproblemen zijn kan er denk ik wel een voorbeeld van een tekst bijstaan, (maar dan als illustratie bij een verhaal over de dichter). Jcwf 14:41, 31 Mrt 2005 (UTC)
Overigens: van harte welkom!!
|
- Ek het Saire Marais na 'n eie blad geskuif. Die lied is nie van hierdie digter nie. Jcwf 17:22, 1 Apr 2005 (UTC)
Hierdie is die besprekingsblad vir 'n anonieme gebruiker wat nog nie 'n rekening geskep het nie of wat dit nie gebruik nie. Daarom moet ons sy/haar numeriese IP-adres gebruik vir identifikasie. Só 'n adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat ontoepaslike kommentaar teen jou gerig is, skep 'n rekening of teken in om verwarring met ander anonieme gebruikers te voorkom. [WHOIS • RDNS • RBLs • Traceroute • Torstatus] · [RIRs: Amerika · Europa · Afrika · Asië · Latyns-Amerika/Karibië] |