Hoephoep
|
Dankie vir jou bydrae hier! Vermy asb die derde persoon skryfwyse: Ons beperk die bespreking tot die aërodinamika wat by die ontwerp van vliegtuie va.... Skryf soos volg: Die artikel word beperk tot die aërodinamika wat by die ontwerp ... Groete! Oesjaar (kontak) 15:11, 21 Mei 2018 (UTC)