Hollanddd
Welkom
wysig
|
Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:11, 14 Julie 2009 (UTC)
The Tough Alliance
wysigHier is ons band ^^ The Tough Alliance Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:14, 14 Julie 2009 (UTC)
- uhm?
- ^___^
- i tired to stay on top of u to keep ur body downHollanddd (kontak) 14:21, 14 Julie 2009 (UTC)
- Lol, whatever. Kyk, ek het jou kommentaar geïndenteer deur : vooraan elke lyn te sit wat jy gepost het. Cool neh? Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:22, 14 Julie 2009 (UTC)
- maar dis cheattttt
- wat beteken indenteer?
- like edit?
- xx– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Hollanddd (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Nee, disi cheati, dis net sodat ek beter kan sien waar 'n nuwe kommentaar begin. 'n Wysiging is 'n edit. Indenteer is soos indentatify, om die teks met 'n indent te skuif. Soos 'n tab in MS Word. Onthou om ~~~~ agteraan jou kommentaar te sit, anders gaan ek {{paraaf}} daaragter sit en dan lyk dit asof jy iets wou wegsteek deur nie jou kommentaar te teken nie. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:36, 14 Julie 2009 (UTC)
O en kyk hierdie artikel. Edit dit as jy kan. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:42, 14 Julie 2009 (UTC)
- O en lees Tweede Wêreldoorlog as jy wil. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:44, 14 Julie 2009 (UTC)
Uitbreiding
wysigDalk wil jy help om bietjie meer info by Hoërskool Strand te sit?14:45, 14 Julie 2009 (UTC)
Hulp
wysigOp die welkomboodskap is klomp links wat jou sal help. Kyk Wikipedia:Redigeringsinstruksies vir die basiese instruksies. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:53, 14 Julie 2009 (UTC)
okaayy x i noob
wysigek kyk hoe werk dit?
- is dit reg?
- ek steek als weg– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Hollanddd (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Nee, jy is nie, en jip dis perfek. Onthou jy kan nie eintlik iets wegsteek nie: alles is in die geskiedenis opgeteken. Moenie te veel oor : stres nie. Maar as jy 'n bespreking begin, hoef jy nie : te gebruik nie. Die volgende persoon sit dan een : voor elke lyn wat hy skryf (gewoonlik net een want hy skryf een paragraaf). Maar aangesien jy 'n klomp lyne vir een paragraaf gebruik, moet jy 'n : elke keer gebruik wanneer 'n nuwe lyn begin. Jy sal later begin verstaan. Anyway, dan die volgende persoon sit twee :s vooraan en die volgende een drie :s, etc. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 15:00, 14 Julie 2009 (UTC)
- Click "edit" en dan sien jy hoe ek die :s gebruik. Maar moenie daaroor stres nie, Wikipedia gaan nie oor : nie. Jy kan dit uitlos en ek sal dit elke keer insit. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 15:02, 14 Julie 2009 (UTC)
Begroeting
wysigHallo, dis Wiehan hier. Welkom by Wikipedie! Dis eintlik baie maklik as jy eers gewoond raak daaraan. En jy kan altyd vir Adriaan lastig val as jy verward is oor iets ;) Hy sal enigiets doen om meer bydraers te kry. Anaheiw (kontak) 15:21, 14 Julie 2009 (UTC)
- Gelb wie die Sonne, schnell wie ein Blitz, Bree-bree-kachu! Schau wie er flitzt! Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 15:34, 14 Julie 2009 (UTC)
- danki wihaan
- adie is rad
- ek weet hy sal
- wil jy my maiki wees?
- xx– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Hollanddd (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Dit is wel 'n belangrike ding om te doen: om jou kommentaar te onderteken, deur vier tildes te tik (~~~~). Eenvoudig! Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 16:21, 14 Julie 2009 (UTC)
- ekt vergeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeet
- happy? --Hollanddd (kontak) 16:24, 14 Julie 2009 (UTC)
Ja, baie. Jy weet, jy kan die : maar net los, dis nie so belangrik nie. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 16:46, 14 Julie 2009 (UTC)