JL Nel (Dawid)
Welkom
wysig
|
@JL Nel (Dawid): Ek het die artikel wat jy geskep het vir verwydering genomineer, omdat dit meer soos 'n handboekinskrywing as 'n ensiklopediese inskrywing lees. Lees asb. Wikipedia:Wenke vir die skryf van ’n goeie artikel en Wikipedia:Wat Wikipedia nie is nie#Wikipedia is nie 'n versameling van willekeurige inligting nie vir idees oor hoe om die artikel te herskryf in 'n styl wat hier pas. Sien ook die Engelse artikel en:Conversation - dalk kan jy die buitelyne van daardie artikel na Afrikaans vertaal, en die Afrikaanse weergawe invul met inligting uit die huidige weergawe van ons artikel. – K175 (trap my uit | bydraes) 20:52, 24 Desember 2018 (UTC)