Olivier Frederik F.
|
Wat is 'n 'manufaktuur'? Moontlik (en) manufacturer, (af) vervaardiger?
En wat is 'aardewerk', moontlik erdewerk?
Die is ook nie reg nie: "België: Tournai uit de 18de eeu." Dalk 'die'?
Groete. Frank (kontak) 19:44, 23 Mei 2015 (UTC)
Wat is 'n grafkus? Groete. Frank (kontak) 18:21, 4 Augustus 2015 (UTC)