Goudstert-engelvis

Die Goudstert-engelvis (Pomacanthus chrysurus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan: die Golf van Aden en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Goldtail angelfish.

Goudstert-engelvis
Pomacanthus chrysurus - poisson ange a oreille taché - Aqua Porte Dorée 10.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. chrysurus
Binomiale naam
Pomacanthus chrysurus
(Cuvier, 1831)
Sinonieme
  • Holacanthus nicobariensis
  • Pomacanthus nicobariensis

IdentifikasieWysig

Die vis word tot 33cm lank en sy lyf is donkerbruin tot swart met 5 tot 6 nou, wit vertikale strepe wat by die punte krom is. Daar is onreëlmatige blou merke op die kop en snoet. Die onvolwasse visse lyk amper soos die volwasse vis, die wit strepe staan meer uit. Hulle leef in vlak koraalriwwe in water wat 1 tot 25m diep is. Die visse vreet sponse, alge en klein ongewerweldes.

Sien ookWysig

Eksterne skakelWysig

BronWysig

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3